SportSport

Foto’s: Pukke maak gereed vir groot Varsitybekerwedstryd in Bloem

‘n Groepie lojale NWU Pukke het vanmiddag die lang pad Bloemfontein toe aangedurf om hulle Pukke Varsitybekerkampioene te kom ondersteun. Rektor van die NWU-Potchefstroomkampus, Prof. Fika Janse van Rensburg is ook deel van hierdie toergroep wat graag ‘n Pukke oorwinning vanaand teen Shimlas sal wil aanskou. Daar is lekker voor die wedstryd ontspan met boereworsrolletjies …

‘n Groepie lojale NWU Pukke het vanmiddag die lang pad Bloemfontein toe aangedurf om hulle Pukke Varsitybekerkampioene te kom ondersteun. Rektor van die NWU-Potchefstroomkampus, Prof. Fika Janse van Rensburg is ook deel van hierdie toergroep wat graag ‘n Pukke oorwinning vanaand teen Shimlas sal wil aanskou.

Daar is lekker voor die wedstryd ontspan met boereworsrolletjies buite die stadion.

Die wedstryd tussen Pukke en Shimlas skop 19:00 af en is op SuperSport 1 te sien. 

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button