Gimmies te goed vir Die Anker
Potchefstroom Gimnasium het die afgelope week in die PUK-reeks kragte gemeet teen Die Anker in Brakpan. Van die 34 wedstryde wat gespeel is wen Gimmies 27, verloor 5 en 2 eindig gelykop. Die uitslae was as volg: Rugby: 1ste verloor 15-16, 2de wen 22-17, 3de wen 29-0, 4de wen 17-0, o.16A wen 10-8, o.16B verloor …
Potchefstroom Gimnasium het die afgelope week in die PUK-reeks kragte gemeet teen Die Anker in Brakpan. Van die 34 wedstryde wat gespeel is wen Gimmies 27, verloor 5 en 2 eindig gelykop. Die uitslae was as volg:
Rugby:
1ste verloor 15-16, 2de wen 22-17, 3de wen 29-0, 4de wen 17-0, o.16A wen 10-8, o.16B verloor 0-50, o.15A wen 22-7, o.15B verloor 19-34, o.14A wen 22-14 en o.14B verloor 19-25.
Netbal:
1ste wen 36-5, 2de verloor 18-19, o.17A wen 44-3, o.17B wen 58-0, o.16A wen 30-5, o.16B wen 22-8, o.15A wen 29-6, o.15B gelyk-op 14-14, o.14A wen 32-9 en o.14B wen 17-1.
Dogtershokkie:
1ste wen 3-1, 2de wen 3-1, o.16A wen 7-0, o.16B wen 6-0, o.15A wen 6-0, o.15B wen 2-0 , o.14A wen 4-1 en o.14B gelykop 0-0.
Seunshokkie:
1ste wen 6-0 en die juniors wen ook 6-0. Die wedstryde word vroeër as gevolg van reën gestaak.
Tennis:
Seniors wen 59-4 en die juniors wen 63-0.
Skaak:
Seniors wen 8-2 en die juniors wen



