SportSport

Vermooten maak skoonskip by Rotariërs se gholfdag

Potchefstroomse Buiteklub was weer bedrywig die afgelope week met verskeie kompetisies wat aangebied is. *Op Dinsdag, 21 Maart het die Potchefstroom Rotariërs hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied, Die formaat was IPS en die wenners was: 1e – Adriaan Vermooten met 43 punte 2e – Jan Greyling met 42 punte 3e – Kaiser Cornelius met …

Potchefstroomse Buiteklub was weer bedrywig die afgelope week met verskeie kompetisies wat aangebied is.

*Op Dinsdag, 21 Maart het die Potchefstroom Rotariërs hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied, Die formaat was IPS en die wenners was:

1e – Adriaan Vermooten met 43 punte

2e – Jan Greyling met 42 punte

3e – Kaiser Cornelius met 41 punte

*Op Woensdag, 22 Maart het die klub ‘n Bonus Bogey kompetisie aangebied en die wenners was:

1e – Manie Smit met + 9

2e – Mike Lig met + 6

3e – Peet van Schalkwyk met + 4

* Die kompetisie op Saterdag 25 Maart is deur Ocean Basket geborg. Die formaat was IPS en die uitslae was as volg:

1e – Hennie Kruger met 40 punte

2e – Conrad de Swardt met 39 punte

3e – Conrad Fick met 39 punte

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button