Drawwers oorwin Berts Bricks padwedloop
Berts Bricks Atletiekklub het Saterdag 6 Mei weer ‘n baie opwindende en uitdagende 5, 15 en 32 kilometer padwedloop aangebied. Dit het by Potchefstroom Dam begin en ook daar geëindig. Die uitslae is: 15km mans: 1) Samuel Mtsepe van Nedbank Hardloopklub in ‘n tyd van 48 minute en 50 sekondes 2) Moeketsi Tseiso van KPMG …

Berts Bricks Atletiekklub het Saterdag 6 Mei weer ‘n baie opwindende en uitdagende 5, 15 en 32 kilometer padwedloop aangebied. Dit het by Potchefstroom Dam begin en ook daar geëindig.
Die uitslae is:
15km mans:
1) Samuel Mtsepe van Nedbank Hardloopklub in ‘n tyd van 48 minute en 50 sekondes
2) Moeketsi Tseiso van KPMG in ‘n tyd van 50 minute en 4 sekondes
3) Moate Aaron van SA Schools Sport in ‘n tyd van 50 minute en 8 sekondes.
15km dames:
1) Juane Cilliers van Vitality Klub in ‘n tyd van 1 uur 4 minute en 32 sekondes
2) Varessa Bothma van Klerksdorp Marathon Klub in ‘n tyd van 1 uur 7 minute en 50 sekondes
3) Lien van der Merwe van Berts Bricks in ‘n tyd van 1 uur 13 minute en 15 sekondes
32km mans:
1) Algeheel eerste en eerste senior: Mthobisi Baloyi van KPMG Hardloopklub in ‘n tyd van 1 uur 55 minute en 28 sekondes
1ste sub-veteraan was Festi Mokgabisi van Klerksdorp in ‘n tyd van 1 uur 59 minute en 36 sekondes
1ste veteraan was Willem van Rooyen van Berts Bricks in ‘n tyd van 2 uur 5 minute en 15 sekondes
1ste meester was Diteko Mathatsi van Vaal Reefs in ‘n tyd van 2 uur 13 minute en 15 sekondes
1ste groot meester was Lekhu Molefi van Berts Bricks in ‘n tyd van 2 uur 29 minute en 27 sekondes
1ste stapper was MC Buthelezi van SANDF
32km dames:
Algeheel eerste en eerste veteraan was Toni Bennet van Klerksdorp Hardloopklub in ‘n tyd van 2 uur 35 minute en 54 sekondes
1ste senior was Marlene Geldenhuys van Berts Bricks in ‘n tyd van 2 uur 42 minute en 13 sekondes
1ste sub-veteraan was Erina du Toit van Lichtenburg in ‘n tyd van 2 uur 46 minute en 30 sekondes
1ste meester was Susan Meyer van Berts Bricks in ‘n tyd van 3 uur 15 minute en 15 sekondes
1ste stapper was Althea Potgieter van Puk atletiekklub.
Kyk al die foto’s hier:





































