SportSport
Volkies se kranige bergfietsryer verower silwer medalje in Mauritius
Kranige bergfietsryer, Pieter du Toit (graad 12) het die afgelope naweek in Mauritius aan die Afrika Kampioenskappe deelgeneem en ‘n silwer medalje verower. Pieter is tans ook die voorloper in die SA Cup-reeks, met twee goue medaljes uit ‘n moontlike vier agter sy naam. Die vierde wedloop vind plaas in Pietermaritzburg op 17 Junie en …
Kranige bergfietsryer, Pieter du Toit (graad 12) het die afgelope naweek in Mauritius aan die Afrika Kampioenskappe deelgeneem en ‘n silwer medalje verower. Pieter is tans ook die voorloper in die SA Cup-reeks, met twee goue medaljes uit ‘n moontlike vier agter sy naam. Die vierde wedloop vind plaas in Pietermaritzburg op 17 Junie en die SA Kampioenskappe vind plaas in Sabie op 22 Julie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



