SportSport

Berts Bricks atlete durf Comrades aan

Die 2017 Comrades Marathon was weer eens een van die strafste wedlope ter wêreld en talle Potchefstromers het hierdie uitdaging met murg in hulle pype aangepak. Hierdie jaar se Comrades was ‘n op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg met ‘n totale afstand van 86.73 kilometer en het talle strawwe scenarios gebied. Vir die Berts Bricks Atletiekklub …

Die 2017 Comrades Marathon was weer eens een van die strafste wedlope ter wêreld en talle Potchefstromers het hierdie uitdaging met murg in hulle pype aangepak. Hierdie jaar se Comrades was ‘n op-wedloop van Durban na Pietermaritzburg met ‘n totale afstand van 86.73 kilometer en het talle strawwe scenarios gebied. Vir die Berts Bricks Atletiekklub het Jaco Barnard ‘n silwermedalje verower in ‘n tyd van 7:26.53 en was amptelik die eerste Berts Bricks atleet oor die lyn. Jolene en Johan Bibbey en Antonie en Chantelle Pat is almal mans en vrouens wat hulle eerste wedlope gehardloop het en ook van begin tot einde saam oor die wenstreep getrap het.

Uitslae:

Jaco Barnard: 7:26:53

Jikase Kolote: 7:41:55

Shadrack Monageng Mokorwane: 8:22:28

Tseko John Mathabela: 8:38:24

Dean Rosin: 8:43:07

Theodora Mathobisa-Manyokole: 9:20:54

Marilene Geldenhuys: 9:29:24

Matshidiso Mochobo: 9:35:42

Anneke Barnard: 10:11:10

Lekhu Molefe: 10:31:41

Erine Heyns: 10:32:20

Willem Krugell: 10:37:08

Johnny Jansen Van Rensburg: 10:37:20 Thamsanqa Lephuwane: 10:40:19

Gysbert Niesing: 10:41:11

Susan Meyer: 10:45:13

Adam Barnard: 10:45:14

Joline Bibbey: 11:17:58

Johan Bibbey: 11:17:58

Ben Mokotedi: 11:43:11

Semaka Simon Taudi: 11:45:48

Simlindile Msayi: 11:54:10

Reece Alberts: 11:56:25

Tiaan Pieterse: 11:56:25

Antonie Pat: 11:56:32

Chantelle Pat: 11:56:35

Risimati Hobyane: 11:57:49

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button