SportSport
Karateklub samel die medaljes in
Karatekas van die Johan van Tonder karateklub het onlangs medaljes verower tydens die SA KWF kampioenskappe in Johannesburg. Die toernooi het op 3 Junie plaasgevind. Die Van Tonder klubs in Noordwes het baie goed gevaar en in totaal 99 medaljes verower tydens die toernooi. Verskeie karatekas het gekwalifiseer om SA later vanjaar te verteenwoordig tydens …

Karatekas van die Johan van Tonder karateklub het onlangs medaljes verower tydens die SA KWF kampioenskappe in Johannesburg. Die toernooi het op 3 Junie plaasgevind. Die Van Tonder klubs in Noordwes het baie goed gevaar en in totaal 99 medaljes verower tydens die toernooi.

Verskeie karatekas het gekwalifiseer om SA later vanjaar te verteenwoordig tydens die KWF wêreldkampioenskappe in Malta, sowel as die Shotokan wêreldkampioenskappe in Italië.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



