SportSport

Combrinck maak weer skoonskip

Woensdag 28 Junie het die klub ‘n bonus bogey-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e- Juan Combrinck met +2 2e – Johan Coetzee met +2 3e – Dewald Beukman met +2 Vrydag 30 Junie het Hannetjie van der Merwe Prokureurs hulle gholfdag ten bate van PAWS Potchefstroom aangebied. Die formaat was ‘n beterbal scramble-dryf en die …

Woensdag 28 Junie het die klub ‘n bonus bogey-kompetisie aangebied.

Die wenners was:

1e- Juan Combrinck met +2

2e – Johan Coetzee met +2

3e – Dewald Beukman met +2

Vrydag 30 Junie het Hannetjie van der Merwe Prokureurs hulle gholfdag ten bate van PAWS Potchefstroom aangebied. Die formaat was ‘n beterbal scramble-dryf en die wenners was:

1e- Johan en Albert Britz met 53 punte.  2e – Anton van Rooyen en Ferdi Otte met 50 punte

3e – Kaiser Cornelius en Coenie Schoonhoven met 50 punte

Saterdag 1 Julie het die klub hulle maandelikse medal-kompetisie, geborg deur Wimpy Potchefstroom, aangebied.  Die uitslae was soos volg:

A-afdeling – Conrad de Swardt met ‘n netto telling van 70

B-afdeling – Johan Victor met ‘n netto telling van 72

C-afdeling – Jaco Connoway met ‘n netto telling van 74

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button