SportSport
Manie Smit vat eerste plek
Dit was weer ‘n besige week op die gholfbaan van die Buiteklub. * Woensdag 30 Augustus: Medal-kompetisie: 1e – Manie Smit – 68 punte 2e – Gertie Gerber – 68 3e – Riaan Swart – 70 punte *Vrydag 1 September: Gimmies fondsinsamelingsdag by die klub. Die formaat was ‘n Better Ball 2 Step. 1e plek …
Dit was weer ‘n besige week op die gholfbaan van die Buiteklub.
* Woensdag 30 Augustus: Medal-kompetisie:
1e – Manie Smit – 68 punte
2e – Gertie Gerber – 68
3e – Riaan Swart – 70 punte
*Vrydag 1 September: Gimmies fondsinsamelingsdag by die klub. Die formaat was ‘n Better Ball 2 Step.
1e plek – Niel Daniel en Neels Alrich
*Saterdag 2 September: Maandelikse Medal-kompetisie, geborg deur Wimpy Potchefstroom. Die wenners was:
A-afdeling: Hennie Kruger met ‘n netto telling van 69, B-afdeling: Victor Havenga met ‘n netto telling van 70, C-afdeling: Ronnie Moseley met ‘n netto telling van 69.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



