SportSport

Gimmies se Sewesspanne gereed vir Noordvaal Sewes dié naweek

Gimmies se Sewesspanne het die afgelope naweek aan die Kwêvoëlfees op Swartruggens deelgeneem. Albei spanne was poelwenners. Die seniorspan (o.17) het teen die Luiperdsspan in die finaal verloor, terwyl die juniorspan (o.15) teen die Uitnodigingspan ook in die finaal verloor het. Omogolo Fondo is as die beste o.15-speler by die toernooi aangewys. Die o.17-span (Luiperdskampioene) …

Gimmies se Sewesspanne het die afgelope naweek aan die Kwêvoëlfees op Swartruggens deelgeneem.

Albei spanne was poelwenners. Die seniorspan (o.17) het teen die Luiperdsspan in die finaal verloor, terwyl die juniorspan (o.15) teen die Uitnodigingspan ook in die finaal verloor het. Omogolo Fondo is as die beste o.15-speler by die toernooi aangewys. Die o.17-span (Luiperdskampioene) neem die komende naweek (Vrydag 22- en Saterdag 23 September) aan die Noordvaaltoernooi by Hoërskool Menlopark in Pretoria deel. Gimmies kom teen Monnas, Transvalia en Oos Moot in hulle poel te staan.Sport

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button