SportSport

Jong Potchefstromers blink uit in binnenshuise krieket

Die volgende Potchefstroomse krieketspelers is gekies vir die onderskeie SA Binnenshuise krieketspanne en het die afgelope vakansie (29 September tot 7 Oktober), aan die SA junior toer deelgeneem. Marko Werkman en Lhuan-dré Pretorius (o.12) en Vihan Pretorius en Evan Seddon (o.10) het in Gauteng, Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes getoer. Werkman is ook in die 5de …

Die volgende Potchefstroomse krieketspelers is gekies vir die onderskeie SA Binnenshuise krieketspanne en het die afgelope vakansie (29 September tot 7 Oktober), aan die SA junior toer deelgeneem. Marko Werkman en Lhuan-dré Pretorius (o.12) en Vihan Pretorius en Evan Seddon (o.10) het in Gauteng, Vrystaat, Mpumalanga en Noordwes getoer. Werkman is ook in die 5de wedstryd as bouler van die wedstryd aangewys.

Sport

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button