SportSport
Jong atlete kook in die somerson by ASNW byeenkoms
Die Noordwes Provinsie se top jong skoleatlete het sake Saterdag 4 November op ‘n vuurwarm Puk McArthur Atletiekstadion by die ACNW Sub-Jeugkampioenskappe uitgespook. Hierdie atlete vanaf o.7 tot o.15 het wel nie teruggestaan nie en in die versengende oggend- en middagson ‘n paar puik prestasies behaal. Atlete van Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailliepark, Laerskool President Pretorius, …
Die Noordwes Provinsie se top jong skoleatlete het sake Saterdag 4 November op ‘n vuurwarm Puk McArthur Atletiekstadion by die ACNW Sub-Jeugkampioenskappe uitgespook.
Hierdie atlete vanaf o.7 tot o.15 het wel nie teruggestaan nie en in die versengende oggend- en middagson ‘n paar puik prestasies behaal. Atlete van Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailliepark, Laerskool President Pretorius, Laerskool Saamtrek, Laerskool La Hoff, Laerskool Goudkop van Klerksdorp en vele ander het hier hulle staal gewys.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!


























