SportSport

Gholfspelers besig op die Buiteklub se bane tydens Kersseisoen

Die gholfbaan by die Buiteklub was baie besig gedurende die vakansie. Twaalf kompetisies is gespeel. Hier volg ‘n kort samevatting van die uitslae met die datum en die wenner: 13 Desember: Chris Cronje 15 Desember: Louis Botha 16 Desember: Manie Smit 20 Desember: Albert Britz 22 Desember: Henri Swanepoel 23 Desember: Wentzel Burger 27 Desember: …

Die gholfbaan by die Buiteklub was baie besig gedurende die vakansie. Twaalf kompetisies is gespeel. Hier volg ‘n kort samevatting van die uitslae met die datum en die wenner:
13 Desember: Chris Cronje
15 Desember: Louis Botha
16 Desember: Manie Smit
20 Desember: Albert Britz
22 Desember: Henri Swanepoel
23 Desember: Wentzel Burger
27 Desember: Aubrey Beckley
29 Desember: Guitar Mehlwana
30 Desember: Danie Jansen van Vuuren
3 Januarie: Chris Cronje
5 Januarie Martinique Sparks
6 Januarie: Maandelikse Houespel: Afdeling A: Simon Pretorius,
Afdeling B: Theo Strydom
Afdeling C: Frans Putter

Die afdelingswenners van Saterdag 6 Januarie se Maandelikse Houespel: Frans Putter, Theo Strydom en Simon Pretorius
Die afdelingswenners van Saterdag 6 Januarie se Maandelikse Houespel: Frans Putter, Theo Strydom en Simon Pretorius
Guitar Mehlwana saam met komiteelid Coenie Schoonhoven
Guitar Mehlwana saam met komiteelid Coenie Schoonhoven
Martinique Sparks saam met voorsitter Kaizer Cornelius
Martinique Sparks saam met voorsitter Kaizer Cornelius

PNP

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button