SportSport

Gimmies se Nicole is puik perderuiter

Nicole Buys van Gimmies is ‘n uitstaande perderuiter en het aan verskeie gegradeerde skoue gedurende 2017 deelgeneem. Sy en haar perde wen en kry ook verskeie plekke by die skoue en het as volg presteer: *Nommer 1 op Noordwes se ranglys. * 48ste op SA-ranglys uit meer as 500 ruiters wat aan die 90cm springklasse …

Nicole Buys van Gimmies is ‘n uitstaande perderuiter en het aan verskeie gegradeerde skoue gedurende 2017 deelgeneem.
Sy en haar perde wen en kry ook verskeie plekke by die skoue en het as volg presteer:
*Nommer 1 op Noordwes se ranglys.
* 48ste op SA-ranglys uit meer as 500 ruiters wat aan die 90cm springklasse deelneem.
*10de op SA-ranglys uit meer as 130 ruiters wat aan die 80cm springklasse deelneem.
* Neem aan die SA-kampioenskappe deel en wen die nasionale kampioenskappe, behaal drie 7de plekke en een 16de plek (80- en 90 cm springklasse).

PNP

Mall

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button