SportSport
Caput is konings van eerstejaarsrugby met wen teen Overs
Caput Manskoshuis is die 2018 eerstejaarsrugby kampioene nadat hulle gisteraand vir Over de Voor Manskoshuis met 9-3 in die eindstryd op die Fanie du Toit Sportgronde geklop het. Dit is ‘n groot oorwinning vir die Rooikatte wat hierdie jaar op ‘n hoë noot begin. In die uitspeelwedstryd vir die derde plek het Villagers Manskoshuis vir Laureus …
Caput Manskoshuis is die 2018 eerstejaarsrugby kampioene nadat hulle gisteraand vir Over de Voor Manskoshuis met 9-3 in die eindstryd op die Fanie du Toit Sportgronde geklop het.
Dit is ‘n groot oorwinning vir die Rooikatte wat hierdie jaar op ‘n hoë noot begin.
In die uitspeelwedstryd vir die derde plek het Villagers Manskoshuis vir Laureus Manskoshuis met 17-0 getroef.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



