SportSport
Potchefstroom Rolbalklub se Du Plessis vat goud
Die finaliste in die Noordwes Rolbal senior vroue enkelspelkampioenskap, Helena Koekemoer van die Buiteklub en Rose du Plessis van die Potchefstroom Rolbalklub. Du Plessis (regs) het die eindstryd 21-9 gewen. Hierdie wedstryd het by LaFarge plaasgevind.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!