SportSport

Foto’s: Gimmies gee vir Oosterlig pakslae

Gimmies se eerste rugbyspan het sonder enige moeite die 2018 PUK-reeks op ‘n hoë noot afgeskop, toe hulle in slegs 40 minute hul eerste wedstryd met 50-0 teen Oosterlig gewen het. Die wedstryd is net na rustyd gestop as gevolg van die kompetisiereël wat bepaal dat, sodra die punteverskil 50 bereik, die eindfluitjie geblaas word. …

Gimmies se eerste rugbyspan het sonder enige moeite die 2018 PUK-reeks op ‘n hoë noot afgeskop, toe hulle in slegs 40 minute hul eerste wedstryd met 50-0 teen Oosterlig gewen het.
Die wedstryd is net na rustyd gestop as gevolg van die kompetisiereël wat bepaal dat, sodra die punteverskil 50 bereik, die eindfluitjie geblaas word. Rustyd was Gimmies reeds met 45-0 voor. Gimmies se driedrukkers was Johatt Batsietseng (2), Jarno Neveling (2), JP de Lange, Dirkie Louw, Keenan Twigg en Christian van Aswegen. Frank-Lee Jackson was met vyf doelskoppe in die kol.
Die ander uitslae was as volg:
Rugby:
•o.14A wen 31-0
•o.14B verloor 0-26
•o.15A wen 17-5
•o.15B verloor 5-20
•o.16A wen 19-7
•o.16B wen 36-7
•2de wen 47-10
•3de wen 45-3
•4de Gimmies kry punte
Netbal:
•o.14A wen 12-9
•o.14B verloor 6-8
•o.15A wen 24-5
•o.15B wen 13-10
•o.16A wen 23-13
•o.16B wen 28-16
•o.17A wen 20-8
•o.17B wen 22-9
•1ste wen 44-13
•2de wen 27-7
Dogtershokkie:
•o.14A wen 3-0
•o.14B gelykop 0-0
•o.15A wen 1-0
•o.15B Gimmies kry punte
•o.16A wen 2-0
•o.16B wen 1-0
•1ste wen 12-0
•2de wen 3-0
Skaak:
•Juniors wen 4-1
•Seniors wen 3.5-1.5
Seunshokkie
•o.16 wen 17-0
•1ste wen 12-0

Foto’s: Wouter Pienaar

Mall

PNP

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button