SportSport
NWU Karate se Leréze wys haar karatetalent met brons
Leréze Marais het op 3 Maart aan die KSA (Karate Suid-Afrika) se senior nasionale kampioenskappe deelgeneem in Pretoria. Sy het ‘n 3de plek behaal vir kumite in die o.61kg-afdeling. Sy is lid van NWU Karate en oefen by sensei Johan van Tonder (regs).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!