Die o.10A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Super 12-wenners. Die span het met splinternuwe truie gespeel wat deur Daly Auto geborg is. Sedert verlede jaar het die span 218 punte versamel terwyl hulle net 5 punte aan die opponente afgestaan het. Eerste ry: Karlo van der Merwe, Martin Koch, Erik Hendriks, Luke Davey, Jaden Geldenhuys, CT Reineck. Tweede ry: Markus Vergottini, Ewan Willemse, MJ Potgieter, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Anro Nel. Derde ry: Rico le Roux, Richard Joubert, Nicolas Dreyer, Paul Greyling, Joubert Niemand, Ben Burger, Johannes Lombard. Vierde ry: Jackie Golden en Worsie Swanepoel (afrigters).
Die o.9A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Super 12-kompetisie. Eerste ry: Laurens Murray, Marnus Lombard, Ludwig Geldenhuys, Schalk Coetzee, Rehan Potgieter, Aidan Griesel. Tweede ry: Liam Coetzee, Ruan van Wyk, Christiaan Verster, Samuel Davies, Malan Jacobsz, Jadon Denobili. Derde ry: Divan de Wet, Damian van der Sluis, Brendan le Roux, Willem Retief, Eugene Delport, Durand du Plooy. Vierde ry: Jako Malan en Benje Ouwencamp (afrigters).Die o.10A-rugbyspan van Laerskool Mooirivier is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Super 12-wenners. Die span het met splinternuwe truie gespeel wat deur Daly Auto geborg is. Sedert verlede jaar het die span 218 punte versamel terwyl hulle net 5 punte aan die opponente afgestaan het. Eerste ry: Karlo van der Merwe, Martin Koch, Erik Hendriks, Luke Davey, Jaden Geldenhuys, CT Reineck. Tweede ry: Markus Vergottini, Ewan Willemse, MJ Potgieter, Pienaar Heenop, Vihan Pretorius, Bennet Keet, Anro Nel. Derde ry: Rico le Roux, Richard Joubert, Nicolas Dreyer, Paul Greyling, Joubert Niemand, Ben Burger, Johannes Lombard. Vierde ry: Jackie Golden en Worsie Swanepoel (afrigters).AJR
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.