SportSport

Ferdies maak geskiedenis teen Christiana

Hoërskool Ferdinand Postma se rugby en netbalspanne het geskiedenis gemaak toe hulle al hul wedstryde teen Christiana gewen het. Rugby o.15 wen 38-0 o.17 wen 20-17 Netbal o.14 wen 35-10 o.15 wen 42-15 2des wen 20-18 1stes wen 39-38 Hul sportdag teen Koster was net so suksesvol. Rugby o.15 wen 31-5. Netbal o.14A wen 23-7 …

Hoërskool Ferdinand Postma se rugby en netbalspanne het geskiedenis gemaak toe hulle al hul wedstryde teen Christiana gewen het.
Rugby
o.15 wen 38-0
o.17 wen 20-17
Netbal
o.14 wen 35-10
o.15 wen 42-15
2des wen 20-18
1stes wen 39-38

Renier van Rooyen, Ferdies se o.15A losskakel laat loop met die bal.
Renier van Rooyen, Ferdies se o.15A losskakel laat loop met die bal.
Karin Kooij van Ferdies se tweedespan in aksie
Karin Kooij van Ferdies se tweedespan in aksie

Hul sportdag teen Koster was net so suksesvol.
Rugby
o.15 wen 31-5.
Netbal
o.14A wen 23-7
o.15A wen 57-8
o.19B verloor 17-24
o.19A wen 32-30

AJR
AJR

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button