SportSport

Volkies behaal Noordwes tennisspan

Twee Volkies tennisspelers, Van Zyl Smit en Willis Viljoen het einde April deelgeneem aan die interprovinsiale tenniskampioenskappe wat in Pretoria gespeel is. Hierdie seuns is albei in die Noordwesspan. Van Zyl het vir die agtste agtereenvolgende jaar Noordwes verteenwoordig.  

AJR
AJR

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button