SportSport

Jong perderuiters gallop na groot pryse

Twee van Potchefstroom se puik jong perderuiters het onlangs hulle perde opgesaal en met groot pryse weggestap. Liané Nel, ‘n leerling van Laerskool Baillie Park, het op 28 April aan die SANESSA Western Riding Qualifier 1 in Viljoenskroon deelgeneem, waar sy ‘n tweede plek in die Dresseer-klas asook tweede plekke in die Trial en Horsemanship-klasse …

Twee van Potchefstroom se puik jong perderuiters het onlangs hulle perde opgesaal en met groot pryse weggestap.

Liané Nel, ‘n leerling van Laerskool Baillie Park, het op 28 April aan die SANESSA Western Riding Qualifier 1 in Viljoenskroon deelgeneem, waar sy ‘n tweede plek in die Dresseer-klas asook tweede plekke in die Trial en Horsemanship-klasse behaal het.

Liané Nel
Liané Nel

Inge Hamm het op 28 April aan die SANESSA Western Riding Qualifier 1 in Viljoenskroon deelgeneem, waar sy eerste plekke vir die Trial en Horsemanship-klasse behaal het, asook ‘n tweede plek vir Western Pleasure. Inge is ‘n leerling van Laerskool Mooirivier.

Inge Hamm
Inge Hamm

https://www.nbcarsales.co.za/

AJR
AJR

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button