SportSport

Watter kapteine gaan met glimlagte na die Classic Clash sit?

Hier is die bepalings:

Volkies en Gimmies gaan mekaar hierdie naweek aanvat in die Classic Clash.
Links is Volkies se eerstespankapteine: Volkies se eerstespankapteins is gereed om vir Gimmies te wys waar Dawid die wortels gegrawe het. Van links is Joana Scholtz (hokkiekaptein), Erasmus Esterhuizen (seunshokkiekaptein), Corné Senekal (netbalkaptein) en Awie Visser (rugbykaptein). Regs is Gimmies se eerstespankapteine is gereed om vir Volkies op tuisgrond die loef af te steek. Van links na regs is Carel van Wyk (rugbykaptein), Georgia Bothma (hokkiekaptein), Lia Wissing (netbalkaptein) en Adriaan Röntgen (seunshokkiekaptein)

Hier is die bepalings:

AJR

https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button