SportSport

Ferdies se sportspanne gereed vir liga-eindstryde

Ferdies se netbal- en rugbyspanne neem tans deel aan die Dekalb-liga (voorheen Monsantoliga).

 

Ferdies se netbal- en rugbyspanne neem tans deel aan die Dekalb-liga (voorheen Monsantoliga).
Saterdag het al Ferdies se netbal- en rugbyspanne aan die semi-finale deelgeneem. Die eindstryde sal op Saterdag 9 Junie plaasvind.
Netbal:
o.14 wen 35-6 teen Christiana en speel in die finaal
o.15 wen 51-13 teen Christiana en speel in die finaal
Die 2de en 1ste-spanne speel Saterdag vir ‘n derde plek
Rugby:
o.15 wen 22-7 teen Christiana
o.17 en o.15-spanne speel ook in die finaal hierdie Saterdag op Stella.

https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button