SportSport
Groot wenners by Buiteklub Tennis se kampioenskapfinale
Buiteklub Tennis se kampioenskapfinale is op Saterdag 26 Mei by die Potchefstroom Buiteklub se tennisbane aangebied. Die groot wenners was Jannie Geldenhuys (mans enkels), Duran Archery tesame met Geldenhuys in die mans dubbels, Louisa Grimbeek en Danie Anthony in die gemengde dubbels en klubvoorsitter, Pieter de Klerk en Ben Kriel in die dubbels B-afdeling. Volgens …
Buiteklub Tennis se kampioenskapfinale is op Saterdag 26 Mei by die Potchefstroom Buiteklub se tennisbane aangebied. Die groot wenners was Jannie Geldenhuys (mans enkels), Duran Archery tesame met Geldenhuys in die mans dubbels, Louisa Grimbeek en Danie Anthony in die gemengde dubbels en klubvoorsitter, Pieter de Klerk en Ben Kriel in die dubbels B-afdeling. Volgens De Klerk was die toernooi ‘n groot sukses en is dit met ’n gesellige braai afgesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





