Skole perderuiters blink uit
Vier ruiters van Noordwes het die afgelope naweek op Saterdag 26 Mei by de Camarillos buite Parys aan die SANESA skole Western Riding Qualifier 2 deelgeneem en skitterend presteer. Die ruiters van is van links Inge Hamm van Laerskool Mooiriver (eerste in Western Pleasure, Trial en Dressage NW en 2de in Horsemanship NW), Mia Beukman …
Vier ruiters van Noordwes het die afgelope naweek op Saterdag 26 Mei by de Camarillos buite Parys aan die SANESA skole Western Riding Qualifier 2 deelgeneem en skitterend presteer. Die ruiters van is van links Inge Hamm van Laerskool Mooiriver (eerste in Western Pleasure, Trial en Dressage NW en 2de in Horsemanship NW), Mia Beukman van Bailie Park (eerste Horsemanship NW, 2de Western Pleasure NW, 2de Trial NW en 3de Dressage NW), Leanne Nel van Baillie Park (2de Dressage NW), en Werloe Kleyn van Volkskool (1ste Pleasure NW, 1ste Trial NW, 1ste Horsemanship NW en 1ste Dressage NW). Al vier het in die Vlak 1 afdelings vir laer- en hoërskool ruiters onderskeidelik deelgeneem.




