SportSport

Dubbel oorwinnings vir Cronje by die Buiteklub

Chris Cronje het ‘n uitstekende week op die gholfbaan gehad en twee oorwinnings behaal. Hy het die Buiteklub se Medal en IPS-kompetisies gewen Die afgelope week se uitslae was soos volg: * Op Woensdag, 13 Junie het die klub ‘n Medal-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Chris Cronje met ‘n netto telling van 68 …

Chris Cronje het ‘n uitstekende week op die gholfbaan gehad en twee oorwinnings behaal. Hy het die Buiteklub se Medal en IPS-kompetisies gewen
Die afgelope week se uitslae was soos volg:
* Op Woensdag, 13 Junie het die klub ‘n Medal-kompetisie aangebied. Die wenners was:
1e – Chris Cronje met ‘n netto telling van 68
2e – Mark Peens met ‘n netto telling van 71
3e – Christiaan Burke met ‘n netto telling van 73
* Op Vrydag, 15 Junie het die Metodiste kerk hulle jaarlikse fondsinsamelingsdag by die Buiteklub aangebied. Die formaat was ‘n Beterbal Scramble Drive.
Die uitslae was:
1te – Johan Coetzee en Guillaume Strydom met 58 punte
2e – N. vd Berg en L. Kruger met 58 punte
3e – Japie Nxumalo en Jerry Molefi met 57 punte
* Op Saterdag, 16 Junie het Klaas Wyma Makelaars die IPS-kompetisie van die klub geborg.
Die wenners was:
1e – Chris Cronje met 41 punte
2e – Frans Landsberg met 40 punte
3e – Rob Schoeman met 39 punte

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button