SportSport

Plaaslike gholfspelers maak naam op die gholfbaan

Die afgelope week was weer baie besig by die Potchefstroomse Buiteklub. Verskeie kompetisie is aangebied en die uitslae was soos volg: * Op Woensdag 27 Junie het die klub ’n Bonus Bogey-kompetisie aangebied en die wenners was: 1e – Johnny Avenant met +7 2e – Simon Pretorius met +7 3e – Johan van der Schyff …

Die afgelope week was weer baie besig by die Potchefstroomse Buiteklub.
Verskeie kompetisie is aangebied en die uitslae was soos volg:
* Op Woensdag 27 Junie het die klub ’n Bonus Bogey-kompetisie aangebied en die wenners was:
1e – Johnny Avenant met +7
2e – Simon Pretorius met +7
3e – Johan van der Schyff met +6
* Op Vrydag 29 Junie het PAWS hulle fondsinsamelingsdag by die Buiteklub aangebied.
Die formaat was ‘n Beterbal Scramble Dryf en die wenners was:
1ste – Jurie Fritz en Chris Moore met 52 punte
2de – Wimpie van Heerden en Rudi Botha met 51 punte
3de – Chris Cronje en Johnny Avenant met 51 punte
* Op Saterdag 30 Junie het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die uitslae was as volg:
1ste – Rikus Vermooten met 40 punte
2de – Nelis Holtzhausen met 38 punte
3de – Louis Botha met 37 punte

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button