SportSport

Plaaslike hokkieklub gereed om verskil te maak

Die Noordwes Gryphons hokkieklub het Saterdag 4 Augustus in Klerksdorp vier wedstryde gespeel, waarvan hul net een verloor het. Hierdie plaaslike klub is op 18 Januarie vanjaar gestig en spog vandag met 93 lede (mans en dames). Zandré Steyn, president van die klub, en Bradlee Rowland,visepresident van die klub, het ‘n aanvraag na hokkieklubs gesien …

Die Noordwes Gryphons hokkieklub het Saterdag 4 Augustus in Klerksdorp vier wedstryde gespeel, waarvan hul net een verloor het. Hierdie plaaslike klub is op 18 Januarie vanjaar gestig en spog vandag met 93 lede (mans en dames). Zandré Steyn, president van die klub, en Bradlee Rowland,visepresident van die klub, het ‘n aanvraag na hokkieklubs gesien in die gemeenskap en het besluit om die klub te stig.

Albei van hul het ‘n groot passie vir hokkie. Zandré speel self vir die klub, waar Bradlee meer betrokke is by die afrigting. Lede wat meer wil uitvind oor die klub kan gerus op hul Facebookblad gaan kyk, “North West Gryphons Potchefstroom hockey club”, of hul e-pos vir enige navrae by nwgryphons@gmail.com.

Die damespan van die Gryphons hokkieklub.
Die damespan van die Gryphons hokkieklub.
Die manspan van die Gryphons hokkieklub.
Die manspan van die Gryphons hokkieklub.
https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button