
Ferdies se eerste krieketspan het hulle seisoen op ‘n goeie noot met ‘n 8-paaltjie oorwinning teen Matlosana begin in die Noordwes Premierliga se B-divisie.
Kyk die foto’s hier:
Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









