SportSport
Ferdies se hokkiespanne behaal ligaoorwinnings
Ferdies se dogters en seuns hokkie-spanne het uitstekend gevaar tydens die afgelope Dekalb/Monsantoliga seisoen. Die junior dogters grysspan is ligawenners en die junior dogters blou-span eindig 4de. Ferdies se 1ste dogterspan is ook ligawenners. Die senior seunspan is ligawenners, met die junior seunspan as naaswenners. Aksiefoto’s: Wouter Pienaar
Ferdies se dogters en seuns hokkie-spanne het uitstekend gevaar tydens die afgelope Dekalb/Monsantoliga seisoen. Die junior dogters grysspan is ligawenners en die junior dogters blou-span eindig 4de. Ferdies se 1ste dogterspan is ook ligawenners. Die senior seunspan is ligawenners, met die junior seunspan as naaswenners.
Aksiefoto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!









