SportSport

Pieter de Klerk bied fantastiese tennisdag aan

Die 2019 Pieter de Klerk Tennisdag wat op Saterdag, 23 Februarie by die Potchefstroom Buiteklub gehou is, was weer ‘n skouspelagtige affêre waar puik tennis en ‘n prettige atmosfeer geheers het. Jannie Geldenhuys is as die manswenner aangewys, terwyl Liesbet Moolman as die dameswenner gekroon is. Die manne, Robbie Robinson (2de plek) en Duran Archery …

Die 2019 Pieter de Klerk Tennisdag wat op Saterdag, 23 Februarie by die Potchefstroom Buiteklub gehou is, was weer ‘n skouspelagtige affêre waar puik tennis en ‘n prettige atmosfeer geheers het.
Jannie Geldenhuys is as die manswenner aangewys, terwyl Liesbet Moolman as die dameswenner gekroon is.
Die manne, Robbie Robinson (2de plek) en Duran Archery (3de) het ook hulle rakette behoorlik geswaai. Tammy Patterson (2de plek) en Cindy Viviers (3de plek) was ook van die uitstaande spelers in die damesafdeling.

Foto’s: Wouter Pienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button