
By die SA Senior Nasionale Karate Kampioenskappe (alle style) wat vanaf 1 – 3 Maart in Durban plaasgevind het, het Carmen Cloete en Leandri Lombard hulle slag gewys. Cloete het ‘n eerste plek in die o.68kg Kumite-afdeling en Lombard ‘n derde plek in die o.55kg Kumite-afdeling behaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



