SportSport

VIDEO: Miandi se oorwinning in Afrika bewys haar talent

“Ek het daar besef dat jy al jou vertroue in die Here moet sit en net in Hom glo en jouself vertrou, dan sal jy nuwe hoogtes bereik,” vertel Van Staden, wat eers in Graad 8 met atletiek begin het."

Potchefstroom Gimnasium se blitsige donkerkop SA-kampioen oor die 100 en 200m, Miandi van Staden, het by die afgelope Junior- en Jeug CAA Afrika Atletiekkampioenskappe in die Ivoorkus (Abidjan) bewys dat dinamiet in klein pakkies kom.
Van Staden het in ‘n naelbyt 100m finaal by hierdie kampioenskappe, wat vanaf 16-20 April plaasgevind het, in ‘n tyd van 12.00 sekondes die eerste plek behaal.

“Ek het daar besef dat jy al jou vertroue in die Here moet sit en net in Hom glo en jouself vertrou, dan sal jy nuwe hoogtes bereik,” vertel Van Staden, wat eers in Graad 8 met atletiek begin het.”

Kyk die video hier:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button