SportSport

Luiperds en OP Olifante gaan slaags raak op Olënpark dié Saterdag

“Ons moet van die begin af ‘n stelling maak en vir al die ander spanne wys waartoe ons in staat is."

Die jong en talentvolle, tog onervare Luiperds gaan Saterdag, 6 Julie om 15:00 hulle bekerveldtog teen die Oostelike Provinsie op Olënpark afskop.
Met ‘n nuwe kaptein (Edmund Rheeder) en afrigter (André Pretorius) vir dié komende Curriebekerseisoen is daar hoop vir die Luiperds dat hulle weer kwaliteit rugby na Olënpark sal bring.

“Ons moet van die begin af ‘n stelling maak en vir al die ander spanne wys waartoe ons in staat is.”

Die Luiperds se wedstryd teen die OP skop om 15:00 op Olënpark afskop.

Lees meer oor die spanne en die wedstryd in vandag (Donderdag, 4 Julie) se Potchefstroom Herald. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button