SportSport

Luiperds gereed vir Curriebekerseisoen

Een van die groot doelwitte is om die Luiperds deel van die plaaslike gemeenskap te maak en hierdie aand was juis so geleentheid met borge en media-vennote wat die spelers beter kon leer ken.

Die Luiperds het op Woensdag, 3 Julie hulle Curriebeker Eerste Divisie-veldtog met ‘n spesiale bekendstellingaand in die Koos Snyman-saal op Olënpark begin.

DIe Luiperds speel komende Saterdag teen OP in hulle eerste wedstryd van die seisoen. Daar is groot afwagting dat die Luiperds goeie rugby gaan speel en weer met durf en daad die publiek se vertroue inwin.

Een van die groot doelwitte is om die Luiperds deel van die plaaslike gemeenskap te maak en hierdie aand was juis so geleentheid met borge en media-vennote wat die spelers beter kon leer ken.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) se president Mark Alexander was ook by dié funksie en het die Luiperds geprys vir die werk wat hulle insit om jong talent te groei en die spelers aangemoedig om hulle kanse dié seisoen te gebruik.

Foto’s: Wouter Pienaar

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button