
Die 2020 Noordwes Platinum Interhoër wat deur Indlela en die NWU geborg word, vind tans (Vrydag, 14 Februarie) by die NWU McArthur-stadion plaas.
Hoërskool Ferdinand Postma, is die enigste plaaslike Potch skool wat deelneem. Die ander skole sluit in Hoërskool Fochville, Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Wolmaransstad, Hoërskool Wagpos, Hoërskool Bekker en ‘n Gekombineerde span van Milner High en New Vision School.
Hier is ‘n paar foto’s van die aksie. (Foto’s: Wouter Pienaar)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




























