SportSport

NWU maak vyf veranderinge vir Shimlas-stryd

Wihan von Wielligh begin ook op losskakel vir die eerste keer. AK Nela se ook op senter begin.  

Die NWU het na twee nederlae besluit om ‘n paar grootskaalse veranderinge aan die beginspan vir Maandagaand, 17 Februarie teen Shimlas te maak.

In die NWU se eerste tuiswedstryd van vanjaar se Varsitybekerseisoen, sal Chuiner van Rooyen op heelagter begin, terwyl ervare manne soos Lungelo Gosa en AK Nela in die agterlyn diepte sal bring. Wihan von Wielligh begin ook op losskakel vir die eerste keer.

Die wedstryd skop Maandagaand om 19:00 af.

NWU teen Shimlas:

15. Chuiner van Rooyen; 14. Lungelo Gosa, 13. Evardi Boshoff, 12. Akhona Nela, 11 Eugene Hare; 10. Wihan von Wielligh, 9. Riaan Genis; 8. Edmund Rheeder (kaptein), 7. Wandi Mazibuko, 6. Chris Vermaak, 5. Danny du Plooy, 4. Malembe Mpofu, 3. Matimu Manganyi, 2. Gustav du Randt, 1. Ruben du Plessis. Reserwes: 16. Fanie Maré, 17. Jason Jansen, 18. Sampie Swiegers, 19. Jeandré Leonard, 20. Wihan Nel, 21. Caleb Louw, 22. Lincoln Daniels, 23. Nkululeko Mcuma.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button