
Die kwik hou aan styg by die 2020 NW A-liga inter wat tans by die NWU McArthur-stadion plaasvind.
Die gunstelinge het alreeds hulle staal gewys op ‘n snikhete dag in Potchefstroom. Met omtrent helfte van die items wat voltooi is, is daar nog steeds baie wat kan gebeur.
Maak gerus ‘n draai en kom beleef top kwaliteit atletiek-aksie.
Kyk die foto’s hier: (Foto’s – Wouter Pienaar)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!













































