SportSport

Luiperds wys tande in voorseisoen

Kagiso Woodbridge, HP Swart en Johan Retief was van die uitblinkers vir die Luiperds XV teen Springs Rugbyklub die afgelope Saterdag, 15 Februarie. Die Luiperds XV is besig om vir die komende Supersport Uitdaagreeks voor te berei. In hierdie proefwedstryd het hulle gemaklik met 11 drieë teenoor Springs se drie gewen. Gisteraand (Woensdag, 19 Februarie) …

Kagiso Woodbridge, HP Swart en Johan Retief was van die uitblinkers vir die Luiperds XV teen Springs Rugbyklub die afgelope Saterdag, 15 Februarie. Die Luiperds XV is besig om vir die komende Supersport Uitdaagreeks voor te berei. In hierdie proefwedstryd het hulle gemaklik met 11 drieë teenoor Springs se drie gewen.

Gisteraand (Woensdag, 19 Februarie) het die Luiperds XV vir Impala Rugbyklub met 39-8 in Potchefstroom in die Luiperds Presidentsliga geklop.

Kyk die foto’s van die wedstryd teen Springs hier (Foto’s: Mario van de Wall)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button