Drie jaar gelede in 2017 was dit ‘n groot sportweek in Potchefstroom met talle hoogte en laagtepunte. Die NWU se Varsitybekerspan is as verdedigende kampioene uit die kompetisie geskakel. Verder het Potchefstroom en ACNW ook ‘n uitstekende laerskole SA atletiekkompetsie aangebied.
Lees meer hier om jou geheue te verfris oor hierdie twee interessante nuusgebeurtenisse wat daardie week (24-27 Maart) plaasgevind het.
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/30484/tukkies-boender-pukke-uit-varsitybeker-met-vurige-vertoning/
https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/30586/laerskoolatlete-skitter-tydens-sas-potch/
Lesers wat interessante brokkies nuus of gebeurtenisse uit die verlede in sportgebied het om te deel, kan gerus die inligting na wouter.pienaar@media24.com stuur.



