SportSport

Volkie krieketspeler wys sy slag met indrukwekkende toertjie

Die wenner van die toor-met-‘n-bal-kompetisie was Lohard Janse van Rensburg met sy gholfstok en krieketkolf toertjie.

Volkies het besluit om verlede week verskillende kompetisies vir leerders aan te bied tydens ‘n mini e-vakansie.

Verlede Vrydag was dit die sportliefhebbers se beurt om hul vaardighede met ‘n bal te wys.  Dit was duidelik dat ure se oefening in hierdie kompetisie se voorbereiding in gegaan het.  Die wenner van die toor-met-‘n-bal-kompetisie was Lohard Janse van Rensburg met sy gholfstok en krieketkolf toertjie.

Hier is ‘n video van klomp van sy pogings – dis definitief moeiliker as wat dit lyk!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button