Een van die groot geeste van Potchefstroom Dorp Rugbyklub, Dawie de Jager (58), is verlede week in sy slaap oorlede.
De Jager was ‘n oudspeler, afrigter en bestuurslid by hierdie tradisieryke klub en sal beslis ‘n groot leemte laat.
Potchefstroom Dorp Rugbyklub het ook dié getroue klubman se dood op hulle Facebookblad betreur.
“Ons neem swaar afskeid van jou en sal jou altyd onthou.
“Ons innige meegvoel met Magda, die kinders en kleinkinders. Julle is in ons gedagtes en gebede.”
Pietie Jordaan het ook sy medelye op Facebook betoon: “Yster, jy sal altyd ‘n plek in my span hê ou grote. Gaan jou mis.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.