Victor Matfield het verlede week as deel van 'n privaatfunksie. sy verskyning vlugtig by Potchefstroom Dorp Rugbyklub gemaak. Foto: Potchefstroom Dorp Rugbyklub/Facebook
Die voormalige Springbokslot, kaptein en Blou Bul-legende, Victor Matfield, het verlede week sy verskyning by Potchefstroom Dorp Rugbyklub gemaak. Matfield wat die Springbokrekord vir meeste toetse in die groen en goud met 127 hou, was ‘n gas by een van die klub se groot borge se verjaarsdagfunksie by die klubhuis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.