Die NWU se nuwe aanwinste in die 2021 Varsitybeker voorbereidinggroep is van agter (Francois Boonzaaier, Keagan Fortune, Sphephelo Mabuza en Allen Kelbrick. Voor is Charl Pretorius en Conan le Fleur
Die NWU Rugbyinstituut spog met ses nuwe toevoegings tot die 2021 Varsitybeker voorbereidingsgroep.
Allen Kelbrick (regtervleuel), Conan le Fleur (buitesenter), Sphephelo Mabuza (agtsteman), Charl Pretorius (vleuel, buitesenter), Francois Boonzaaier (haker) en Keagan Fortune (losskakel) is almal top spelers met provinsiale kleure op junior vlak as ook Varsitybekerervaring by ander universiteite.
Hierdie spelers is almal ook rugbybeurse by die universiteit aangebied en sal verskillende diploma of graadstudies by die NWU volgende jaar wil voltooi.
Hou Potchefstroom Herald dop hierdie week vir ‘n meer in diepte kyk na hierdie nuwelinge.
Foto: Wouter Pienaar
Die NWU se nuwe aanwinste in die 2021 Varsitybeker voorbereidinggroep is van agter (Francois Boonzaaier, Keagan Fortune, Sphephelo Mabuza en Allen Kelbrick. Voor is Charl Pretorius en Conan le FleurDie NWU se nuwe aanwinste in die 2021 Varsitybeker voorbereidinggroep is van agter (Francois Boonzaaier, Keagan Fortune, Sphephelo Mabuza en Allen Kelbrick. Voor is Charl Pretorius en Conan le Fleur
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.