Die NWU se Wade Jacobs het al drie toernooie in 2021 gewen. Foto’s: Verskaf
Die NWU se ster gholfspeler, Wade Jacobs, het ‘n uitmuntende 2021 tot dusver beleef met drie oorwinnings in die bestek van ‘n maand.
Die NWU se Wade Jacobs het al drie toernooie in 2021 gewen. Foto’s: Verskaf
Op 9 Januarie verower Jacobs die Far West Open in Orkney en volg dit op met ‘n wen by die Lichtenburg Ope op 17 Januarie. Op 7 Februarie is Jacobs weer in die wensaal met ‘n oorwinning in die Noordwes Geslote toernooi in Potchefstroom. Stephen Allen (NWU) is ook aan die wenkant in die Klerksdorp Ope op 31 Januarie.
Stephen Allen het die Klerksdorp Ope verower.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.