SportSport

Gimmies wys klas teen Kroonstad

Op rugbygebied doen Gimmies fantasties met die eerste span wat ‘n gemaklike 42-14 oorwinning behaal.

Potchefstroom Gimnasium se wintersportspanne het die afgelope naweek (7-8 Mei) weer bewys dat hulle gereed is om kwaliteit vertonings te lewer toe hulle goed gevaar het teen Kroonstad Gekombineerd.

Foto’s: Wouter Pienaar

Op Gimmies se tuisvelde was die spanne gereed om te beïndruk, al kon hulle ouers nie regstreeks kyk nie. Langs die Mooivallei Sportgronde het ouers buite parkeer en so die rugby van ver af deur die gapings in die palissadehek dopgehou.

Op rugbygebied doen Gimmies fantasties met die eerste span wat ‘n gemaklike 42-14 oorwinning behaal. Op die netbalbaan verloor Gimmies ook nie ‘n wedstryd nie en neem op rondomtaliebasis teen Lichtenburg en Kroonstad deel.

Foto’s: Wouter Pienaar

Hier is die uitslae van die naweek:

Dogtershokkie teen Kroonstad gekombineerd:

o.14A verloor 0-2

o.16A wen 9-0

1stes verloor 2-5

Rugby teen Kroonstad gekombineerd:

o.14A wen 34-7

o.15A wen 38-3

o.15B wen 53-0

o.16A verloor 7-31

o.16B wen 6-5

3des verloor 17-19

2des wen 15-7

1stes wen 42-14

Netbal:

Gimmies vs Kroonstad: o.18A wen 34-19

o.16 A wen 24-5

o.15 A wen 27-4

o.14 A wen 21-9

Gimmies vs Lichtenburg:

o.17A wen 21-14

o.16 B wen 23-3

o.14 B wen 25-4

Seunshokkie:

Gimmies vs Kroonstad:

o.14A verloor 1-2

o.16A verloor 0-1

o.16B verloor 1-4 teen Ferdies o.16A.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button