Die SA Wildcard Skaakkampioenskappe het die afgelope naweek aanlyn plaasgevind. Twee van Volkies se dogters het skitterend presteer. Danial Louw het na nege rondtes skaak as die o.16-kampioen geëindig en Danica Jonker het in dieselfde ouderdomsgroep derde geëindig.