Video: Luiperds sien uit na semi teen Boland hierdie Vrydag
Luiperds hoofafrigter, André Pretorius sowel as onder-kaptein, Danrich Visagie en heelagter, Duren Hoffman het voor die wedstryd genoem hoe die voorbereiding vir hierdie wedstryd gaan.
Danrich Visagie (onder-kaptein), André Pretorius (Luiperds hoofafrigter) en Duren Hoffman (heelagter) is opgewonde vir die opkomende halfeindstryd teen Boland. Foto: Mario van de Wall.
Die Luiperds is slaggereed vir hierdie Vrydag, 6 Augustus se Curriebeker Eerste Divisie halfeindstryd teen die Boland Kavaliers.
Luiperds hoofafrigter, André Pretorius sowel as onder-kaptein, Danrich Visagie en heelagter, Duren Hoffman het voor die wedstryd genoem hoe die voorbereiding vir hierdie wedstryd gaan.
Kyk die video hier: (Video: Wouter Pienaar)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.