Noordwes Rolbal se top juniorspelers het die naweek die gure weer trotseer en kookwater rolbal gespeel tydens die Junior Meesterskampioenskappe. Die Potchefstroom Buiteklub (PCC) het uitgeblink met drie medaljes, ‘n bewys dat hulle belegging in die jeug vrugte dra.

Die finale uitslae was:
NW Junior Vroue Goud – Mecé Rossouw (Klerksdorp) Silwer – Lourien Leeuwner (PCC)

NW Junior Mans Goud – Johann Delport (PCC) Silwer – Tinus van Zyl (PCC)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



